Member Profile
Details about this Pocket Stylist Member
Mariska van der Walt
Biographical Info
Stylvol & Uniek
Sterk, Vreesloos, Vrouwees Met ’n passie vir alles wat mooi, uniek en stylvol is, het ek Stylvol & Uniek begin. As ’n voorkomskonsultant help ek jou om jou unieke styl te laat blom – op ’n manier waar jy steeds jouself kan wees en jou individualiteit behou. My doel is nie net om jou te help om meer stylvol aan te trek en selfversekerd te wees en lyk nie, maar ook om saam met jou, jou ware identiteit te ontdek. Ek stap hierdie pad saam met jou sodat jy die beste weergawe van jouself kan wees – en bowenal jou identiteit kan vind in ons Skepper. Missie: Om jou te help om die mooiste weergawe van jouself te wees - binne en buite.
Email Address
rissi99@hotmail.co.za
Level
Style Sorority
Company/Business
Stylvol & Uniek
Qualification/Experience
Qualified Image consultant and Stylist
Categories/Services
Image Consulting, Personal Styling, Personal Shopping, Motivational Speaker
Color Chart
4 Seasons
Country
South Africa
Region
North West
Instagram
marissievdw
Contact Us
You are welcome to send us any questions or comments and we respond as soon as possible.