Member Profile
Details about this Pocket Stylist Member
Re-Define Image Consultant & Stylist
Hallo 💜🌿
Ek is Teneil Vorster, Å„ gekwalifiseerde Image Consultant & Stylist van Bloemfontein.
Ek het ń passie vir vrouens met "confidence" en glo dat dit is wat die wêreld kan verander, tenspyte jou ouderdom, vorm of grootte.
Ek wil jou vertel dat jy nie noodwendig baie geld hoef te spandeer, as jy weet watter tiepe klere en kleure by jou werk nie en dis waar Re-Define Image Consultant & Stylist inkom.
Kom ek help jou om die leuns van die duiwel aftebreek en kom ek gee vir jou die eerste baksteen om jou nuwe Image te bou.
Ek is dankbaar vir elke vrou wat die Here vir my gaan stuur, kom ons verander lewens.
Contact Us
You are welcome to send us any questions or comments and we respond as soon as possible.